Accommodation

0

Geluk” is ‘n tweeslaapkamer hartbeeshuis uit sandklip gebou, op die nabygeleë veepos/plaas “GELUK” sowat twee kilometer vanaf die hoof-opstal op Krapfontein. Dit het ‘n voorhuis (sitkamer, eetkamer en kombuis), twee slaapkamers en ‘n badkamer, ‘n buite-stort asook ‘n enkele motorhuis. Dit is volledig toegerus vir tot vier mense. Daar is ‘n gasstoof  met oond asook ‘n Welcome Dover hout/koolstoof , ‘n yskas en ‘n ingeboude braaiplek buite. (LET WEL! ‘n Sonkragstelsel voorsien elektrisiteit vir beligting en  laai van selfone maar is nie geskik vir swaarder elektriese toestelle soos haardroërs en verwarmers nie). 

Vir navrae kan Henriëtte by 082 4332 588 of mhwessels@mweb.co.za gekontak word.

GPS koordinate:  S29*28’11.8″    E026*06’26.1″

 

Vrede” is ‘n tweeslaapkamer hartbeeshuis uit sandklip gebou, sowat vyftig meter vanaf “Geluk” hierbo genoem. Dit het ‘n voorhuis (sitkamer, eetkamer en kombuis) en twee slaapkamers elk met sy eie bad/stort en toilet. Dit is volledig toegerus vir tot drie mense. Daar is ‘n gasstofie (sonder oond) asook ‘n Welcome Dover hout/koolstoof en yskas in die voorhuis en Weber vir buite-braai. (LET WEL! ‘n Sonkragstelsel voorsien elektrisiteit vir beligting en  laai van selfone maar is nie geskik vir swaarder elektriese toestelle soos haardroërs en verwarmers nie). 

Vir navrae kan Henriëtte by 082 4332 588 of mhwessels@mweb.co.za gekontak word. 

GPS koordinate:   S29*28’11.8″    E026*06’26.1″

Geluk” is a two bedroom sandstone cottage on a cattle post/farm, about two kilometres from the main Krapfontein homestead. It consists of a living room (sitting, dining & kitchen), two bedrooms, a bathroom, an outside shower and a garage. It is fully equipped for four people. There is a gas stove with oven as well as a Welcome Dover wood/coal stove and a fridge in the kitchen and an braai-facility outside. (NB! A solar system supplies electricity for lighting as well as charging of cell phones but is NOT suitable for heavy equipment like hair driers and heaters!) 

For any further information, please contact Henriëtte on 082 4332588 or  mhwessels@mweb.co.za 

GPS coordinates:  S29*28’11.8″    E026*06’26.1″

Vrede” is a two bedroom sandstone cottage about 50 metres from “Geluk” mentioned above. It consists of a living room (sitting, dining & kitchen), two bedrooms with an suite bathroom/shower and toilets. It is fully equipped for three people. There is a small gas stove (without oven) as well as a Welcome Dover wood/coal stove and a fridge in the kitchen and a Weber braai outside. (NB! A solar system supplies electricity for lighting as well as charging of cell phones but is NOT suitable for heavy equipment like hair driers and heaters!) 

For any further information, please contact Henriëtte on 082 4332588 or  mhwessels@mweb.co.za  

GPS coordinates:  S29*28’11.8″    E026*06’26.1″