Donkie
Die donkie of esel, Equus africanus asinus is makgemaakte lid van die perde familie. Die wilde voorouer van die donkie is die Wilde Afrika Donkie, E africanus. Die Spaanse woord vir donkie is Burro en dit word ook soms vir die benaming van die dier gebruik. Esels is die eerste keer rondom 3000 vC makgemaak; ongeveer dieselfde tyd as die perd. Sedertdien het dit dwarsoor die wêreld versprei. Donkies vervul steeds ‘n belangrike rol in die hedendaagse lewe en makgemaakte donkies neem in getalle toe. Die belangrikste aanwending van donkies deur die mens, is as pakdier, rydier en trekdier.
Donkey
The donkey or ass, Equus africnus asinus is a domesticated member of the horse family. The wild ancestor of the donkey is the African Wild Ass, E africanus. The Spanish word for the animal is Burro. Asses were first domesticated around 3000 BC, approximately the same time as the horse and since then they have spread around the world. They continue to fulfill important roles in many places today and domesticated species are increasing in numbers. The most important role for donkeys are as draught animals, pack animals and for humans to ride on.